dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

26 Feb 2018, 17:16

Produk omruiling

Dankie dat Game op sy website die beskikbaarheid van special by vers****ende takke wys, so het ek Vrydag aand gekyk en amper verniet Welkom toe gery vir Bosch auto wasmasjien, so kon ek sien dat net Klerksdorp of Potchefstroom die twee naaste takke aan my van Kroonstad is. So ry ons Saterdag Klerksdorp toe en kon die Bosch wasmasjien ****ant koop, maar ek koop ook toe op my Game card ook 'n Shiatsu Massager, word vir ons gedemostreer alles, ons koop een, maar groot was my teleurstelling gewees toe ek in Kroonstad kom om die inligtings brosure te lees en te sien die betrokke produk is nie geskik vir diabetiese mense nie en ongelukkig is ek as diabetes klas 2 verklaar 2 jaar gelede, nou wil ek weet hoe Game my te gemoet kan kom, ons ry Vrydag Underburg toe en sien daar is 'n Game in Bethlehem ook en volgens Game se policy kan mens produk binne 7 dae of omruil of voucher kry as produk nie na wense is en in my geval word nerens op die produk se boks geadverteer dis nie geskik vir diabetes nie, ek glo dit moet buite op 'n produk de boks geadverteer word, maar ek vra dat as dit moontlik is, dat Game my tegemoet sal kom om te produk terug te gee en ek 'n voucher kan kry om 'n ander produk te koop.

0
Replies (2)
Game
Game's reply27 Feb 2018, 08:21
Official

Good day,

We acknowledge receipt of your query with reference ***0.

This matter was referred to management for further investigation and assistance.

Regards

Game Customer Service

***

***73

Best regards,

dB
deon B's update06 Mar 2018, 00:16
Reviewer Update
Die response van Klerksdorp met die persoon met die naam van Ian en Frans van Bethlehem was absoluut puik gewees!!!!!Wens Game het meer sulke mense, ek was geholpe verlede Vrydag in Bethlehem.