1 reviews | Active since Sept 2015
Ek het gister Blinds gekoop by Game Mall @ Reds die blinds was gepak en gemerk vir die prys van R210. Die lengtes en grootes het ook ooreengestem met dit wat op die barcode en pricing gestaan het toe ons voor kom by die kassiere het die prys verskil en was toe R400. My seun wat saam met mt daar was het die dame na die plek geneem waar ons die blinds gekry het en haar gewys dat die prys nie ooreenstem nie. Sy het terug gekom en vir my ges? ek moet dit betaal dit reg en nie haar skuld dat die pryse nie ooreenstem nie. Ek het vir haar gese ek gaan 'n klagte insit dit is onaanvaarbaar sy het net gelag en gese ek kan doen wat ek wil. Regtig ek shop gereeld by Game meer as gereeld en spandeer duisende rande daar. ek is ongelukkig dit is nie die manier hoe 'n mens kliente hanteer nie....swak styl
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.