EM
Elize M
1 reviews | Active since Jul 2020
17 Jul 2020, 14:58
Nogsteeds geen wasmasjien ontvang
Nadat ek 'n klagte hier geskryf het het Game my ge****ak om te verduidelik wat aan die gang is oor hoekom ek nie my wasmasjien kry nie. Ek is nogsteeds nie tevrede nie want dit is net verskonings op verskonings. Ek voel net dit is onaanvaarbaar vir so groot kettingwinkel om nie koeriers te he om sulke items af te lewer nie of hulle gee die nuwe stelsel die skuld dat daar 'n backlog in hulle online orders is. Wat die slegste is is dat die geld reeds uit my rekening is vir die masjien wat ek gekoop het en ek het niks om te wys waarop ek die geld spandeer het nie. Ek hoop dit ek ten minste my masjien in die volgende week sal ontvang.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)