SVdm
Suzanne Van der merwe

1 reviews | Active since Jan 2015

31 Jan 2015, 20:06

No delivery

Ek het woensdag oggend n HiSence 220lt yskas vir ma met my RCS kaart gekoop. N pensioenaris van Onrusrivier, Malcolm het my woensdag die versekering gegee dat die yskas vrydag afgelewer sal word. Vrydagmiddag 16.30 het ek Game gebel, Malcolm nie op kantoor, praat ek met Kobus, baie behulpsaam, nederig omverskoning gevra, maar my ook in kennis gestel dat dit wat ek gekoop het, daar glad nie voorraad van is nie, nerens nie. Toe genoodsaak om n ander yskas wat n R1000 duurder is te koop, die bestuurder het darem R500 afgegee en hulle het my WEEREENS die versekering gegee dat my ma VANDAG, Saterdag die yskas SAL he, 1uur vanmiddag bel sy en se daar was nog niemand, 2de dag wat sy by die huis sit en wag. Om net WEEREENS te hoor die tak wat die aflewering moet doen het vandag en sondag voorraad opname, maar MAANDAG sal sy beslis haar R1000 duurder as wat sy eintlik kan bekostig, he. Nog noooooit in my lewe sulke swak diens beleef nie, en al wat hulle kan se is JAMMER MEVROU,

0
Replies (1)
Game
Game's reply01 Feb 2015, 09:54
Official
Hello ADRIAANvdm,

Ons erken ontvangs van u kommunikasie met verwysingsnommer *** en vra omverskoning vir die ongerief.

Die aangeleentheid is na die senior bestuur verwys om dadelik aandag te gee en op te los.

Game groete

Herman van der Berg
Klientediensadviseur
***
***73

Best regards,