EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

22 Jan 2016, 11:40

Nie bereid om te help, praat met don`t care houdi

Ek het 18 Mei 2015 n trimtech 650W trimmer seder dan het die masjien bly uitbrand laat mens dit kan ruik. Vandag na die 2de keer wat hy terug is het ek gevra vir a credit omdat ek te veel sukkel en hy bly brand. word daar vir my gese met die ongeskukste houding van Rina vrou laat jammer ek kan niks aan jou saak doen nie die trimmer moet weereens terug gaan vir repairs. Ek soek nie weer die masjien nie, hy gee net problem. Ek soek ook nie n nuwe een in sy plek nie. Nou se sy ja trimtech het die orders gegee. ek het die masjien by game gekoop nie trimtech nie. Ek soek n credit op my rekening en dis dit. Ek soek geen weer reggemaakte masjien nie. Game welkom se personeel is onbehulpsaam en ongeskuk en praat met die kliente soos don`t care houding en ons gee nou nie om nie en gaan jou nie help nie. Jammer dis onaanvaarbaar. Julle kliente diens is swak. Tot die vrou wat gebel het trimtech toe vir die refund Lindiwe, sy van dis wat gese het en dis so. Geen ordentlikheid nie geen effort om klient ordentlik te help nie. Dankie maar nee dankie ek soek nie n reggemaakte masjien nie ek soek nie eens n nuwe eens nie. Ek soek n credit en klaar.

0
Replies (1)
Game
Game's reply22 Jan 2016, 12:23
Official
Hello Flica8505,

Ek erken ontvangs van jou klagte en vra omverskoning vir enige ongerief in hierdie aangeleentheid.

Ek verstaan jou frustrasie maar ons is gebonde aan die Consumer Protection Act wat duidelik se die item moet ingaan vir herstelwerk indien dit ouer as 6 maande is maar steeds onder waarborg. Ons het 'n verdere waarborg waar ons se as n item 3 keer ingaan vir herstelwerk met dieselfde problem, dan sal ons die item vervang.

Die item sal dus weer vir herstelwerk moet ingaan aangesien die vervaardiger (Trimtec) nie die item gaan vervang nie.

Groete.

Customer Service Team
***
Tel: ***7