1 reviews | Active since Dec 2016

03 Jan 2018, 16:42

Manager - ongeskik en onbehulpsaam

Bought a blue tooth speaker on 18th Des. On/off switch faulty. Came back from vacation and want refund. Wil mos nie n pro*** he wat splinter nuur net paar dae hou en dan breek nie. Game Keywest se manager het in die 1ste plek houding gehad omdat ons nie die boks het nie en se ons het net 10dae na koop om iets terug te bring. Nou wie hou n boks as jy iets splinter nuuts koop? Jy verwag mos dat hy gaan werk. Na n ongeskikte styery moes ons teken laat die speaker ingaan vir repairs waarop daar op die papiere ander hoeveelheid dae staan. Game Key West Manager Christopher Morton is die mees ongeskikte Manager en glaf nie behulpsaam nie.

0
Replies (0)