1 reviews | Active since Mar 2014
Graag sal ek dit net onder Game Store KLERKSDORP se aandag wil bring, dat ek nie tevrede is met julle diens. Het my tablet daar ingegee, Op my strokie en in julle winkel staan dit groot geskryf, dat indien my item meer as 21dae weg bly julle dit moet vervang/refund. Dis meer as 3 weke al wat ek op julle le oor my tablet, elke **** wanneer ek vir die bestuurder van Game vra, is hy volgens sy personeel dag af! En dan moet ek met die personeel onder hom praat, wat ook dan nie veel uitgerig kry nie, hoe het 'n winkel veral so 'n groot winkel 'n manager maar hys klaarblyklik nooit daar?????? Het sms vandag gekry vir die tabet se gaan afhaal, let wel ekt 'n nuwe ding ingegee wat 'n week oud was, die produk wat ek terug ontvang het lyk 'n jaar oud!!! Toe ek se dis nie aanvaarbaar en soek die bestuurder toe is hy dag af!?!? So verduidelik aan my julle 21dae regmaak wette! Want volgens my draai julle die kliente 'n rat voor die oe. (net om duidelikheid te kry ekt die produk daar gelos, aanvaar dit ongelukkig nie so nie!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.