HK
Helena K

1 reviews | Active since Jun 2016

03 Feb 2020, 09:19

Maandelikse paaiement

Ek het meer as 6 maande terug my game rekening vereffen en daarna nog nooit weer my kaart gebruik nie.

Nou skielik vanaf 2 Januarie word daar R33 per maand verhaal van my bankrekening.

Ek het game rekeninge ges***el maar hulle kon my nie help nie. Het ook RCS by *** probeer s***el sonder enige sukses.

Kaartnommer ***

My ****aknommer ***

0
Replies (1)
Game
Game's reply03 Feb 2020, 14:53
Official
Hi Helena,

We apologize for the inconvenience this has caused you.
Kindly email your contact details with "Complaint  372609" as the subject line to *** so we may address this matter.

Regards
Marshalino
Game Online: ***or ***
www.game.co.za