mL
mario L
1 reviews | Active since Dec 2018
04 Mar 2019, 09:55
*** diens gamemiddelburg mall
hi more ek het weer vir n 2 de keer ny game middelburg mall mpumalanga gaan koop wat die diens baie swak was hulle adverteer n kombinasie van goet maar het nie eers stock nie en as n mens vra om die winkel bestuurder te sien wil hulle nie haar roep nie se reguit hulle sal nie ek kan vergeet om een te sien ek is baie ongelukkig en glad nie tevrede nie hulle doen ons as verbruiker in help dat daar stappe geneem word asb mario
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)mL
mario L's updateReviewer Update
05 Mar 2019, 13:27hi dis mario wag nog steets vir game middleburg mall Mpomolanga om my te ****ak nog niemand nie so wat nou gee hulle net nie om nie of moet ek eerder die saak verder vat ek sal hulle kaans gee tot 15:00 uur dan vat ek dit verder heel wat verder nou moeg vir hulle swak diens moeg
mL
mario L's update05 Mar 2019, 13:27
Reviewer Update
hi dis mario wag nog steets vir game middleburg mall Mpomolanga om my te ****ak nog niemand nie so wat nou gee hulle net nie om nie of moet ek eerder die saak verder vat ek sal hulle kaans gee tot 15:00 uur dan vat ek dit verder heel wat verder nou moeg vir hulle swak diens moeg
