MD
Michelle D

1 reviews | Active since Dec 2017

15 Dec 2017, 14:45

Hoekom n waarborg gee

Hoekom n waarborg van 6 mnde gee as ek dit in eerste week nie mag gebruik.Na 3 vers****ende winkels gestuur en dan se hulleby Northrandbroad game se juwele afdeling...hulle ruil nie n ring om as steen uitgeval het nie.En dit was 1 van my vrae toe ek koop.Julle sien my nie weer met julle ongeskikte personeel nie.

0
Replies (0)