hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

17 Jun 2015, 07:15

Goeie diens

Ek wil net graag laat weet watse uitstekende diens ek gister van Sam af gekry het by Game Nelspruit en ook dankie vir Martin se diens

0
Replies (1)
Game
Game's reply17 Jun 2015, 10:05
Official
Hello gatvol met diens,

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om jou goeie ervaring met ons te deel.

Ons is baie bly dat ons jou kon terugwen as klient en verseker jou van ons beste diens te alle tye.

Ek het die kompliment gedeel met Sam en Martin.

Groete.

Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73