dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

24 May 2019, 15:08

GEEN OPVOLG VERWYSINGS

Verby swak opvolg, verlede Vrydag Halopeter ek Game oor die diefstal wat plaasgevind het oor Paasnaweek en ek die ****offer is van swak kaart stelsel en swak beheer. Ek word Saterdag oggend gebel deur 'n dame wat my meedeel dat die saak sal die week uitgesorteer wees, ek is steeds kaartloos, want my kaart is gekanselleer, terloops ek was Woensdag by Game in Welkom en NIKS koop nie!!!My nuwe aftrek order se notifikasie wat ek reeds voor verlede week ontvang het via sma, wys ek moet meer betaal omrede ek vir die diefstal moet betaal, want Game kon nog steeds nie my probleem uitsorteer nie, ek die ****offer, word nou gepenaliseer oor swak kaart beheerstel deur Game se stelsel!!!! Ek sal maar Maandag by 'n plaaslike Prokureur maar vir hulp gaan aanklop om te hoor wat is die pad vorentoe om die kaart afdeling van Game voor die hof te daag.

0
Replies (1)
Game
Game's reply25 May 2019, 09:59
Official
Hello Deon,

Thank you for taking my call.

As discussed during our telephonic conversation.
I will follow up on this matter immediately and contact you regarding any feedback.

I do apologize for the miscommunication and inconvenience this has caused you.

Kind Regards 
Abdul Petersen
Game Online Support: Tel: ***
Customer Service Contact Centre: Tel: 0861 GAME CARE (***73)
Game Sure Extended Warranty Enquiries: Tel: ***/ ***
www.game.co.za