AC
Azelle C
1 reviews | Active since May 2012
22 Nov 2021, 14:55
Game Worcester is PATETIES
Patetiese Diens weereens van Game af!! Ek probeer nou al 'n week om net' n kwotasie uit hulle uittekry. Elke keer word ek deur gesit of afgesny of belowe iemand s***el my terug en absoluut niks gebeur nie.
Ek nou al Game Paarl gebel, niemand andwoord nie. Brackenfell Game niemand andwoord nie.
Wat het geword van diens. Almal ondersteun julle so baie. Geen maar geen diens van julle kant af nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)