jS
jennifer S

1 reviews | Active since Jun 2020

28 Jun 2020, 11:30

GAME WELKOM

Game Welkom se customer service is absoluut swak.Die dames wat daar werk is ongeskik en van die 4 wat daar was, was net een bereid om almal vriendelik te help die ander was op hul selfone of ongeskik met AL die Customers in die ry.

0
Replies (0)