1 reviews | Active since Dec 2016
GAME SE SWAK SWAK SWAK DIENS
Ek het laas jaar goed online bestel vir my kind se skool. Hulle se streg 3 tot 5 dae aflewering ek het 6dae gewag en toe nie eers als gekry nie. Ek het tans nog steeds nie als ontvang nie. Dit help ook nie eers jy bel hulle nie, want hulle weet nie hulle moet eers erens heen bel - hulle sal jou terug bel van die 4 wat dit vir my gese het het slegs een my terug gebel. Al wat jou bestel geskiedenis vir jou se is in progress wat ook al dit nou mag beteken. Ek sal rerig waar nooit weer in my lewe by hulle iets bestel nie EN dan is dit nie eers net ek wat kla nie daar is BAIE mense wat ek mee gepraat het wat glad nie tevrede is nie. Ek sal rerig ook NIEMAND aanraai om enige iets by hulle te bestel nie. Wel as jy in die noordkaap bly en Kimberley GAME is jou naste-dit help ook nie eers om daratoe te gaan nie, want daar is nooit niks op hulle rakke nie. en hulle weet ook nooit wanneer hulle voorraad in kom nie.
GAME SE DIEN IS SWAK SWAK SWAK SWAK
