NJ
Nadine J

1 reviews | Active since Jul 2015

06 Aug 2019, 07:42

Game se selffoon****rakafdeling is *****

Ons het die 16 de Februarie 2019 my ****rak gaan hernie by Game Vaal Mall in Vanderbijlpark dit was vir 10Gb vir 2 jaar dis n bestaan de ****rak wat ons al vir 5 jaar het.Elke maand na dit kon ek nie verstaan het hoekom is my paaiment so hoog nie 5maande later kry ek skielik n email met my rekening staat wat se dat ek betaal vir n notebook + n top dog voucher waarvan ek niks weet nie ekt game ge****ak en daar is vir my gese ek moet my slip inbring wat ek verloor het hoe gaan ek nou bewys kan lewer daarvan ekt wel die ****rak wat eers die 18de geprint is en ekt nie geteken daarvoor nie kan Game my asb ****ak en as daar iemand is wat Afrikaans is sal ek dit waardeer.

0
Replies (1)
Game
Game's reply06 Aug 2019, 09:46
Official
Goeie dag Nadine,

Ons vra om verskoning vir die ongerief. 

Stuur u naam en ****aknommer na ***. CC gerus in *** en *** met die verwysingsnommer #192580, sodat ons dit so gou as moontlik kan oplos. 

Vriendelike groete, 

Brad Adriaan
 Aanlyn spelondersteuning: Tel: ***
Kliëntediens-****aksentrum: Tel: 0861 GAME CARE (***73)
Game Sure Uitgebreide waarborgnavrae: Tel: ***/*** www.game.co.za