1 reviews | Active since Oct 2017
GAME NET SOOS AANLYN DIEWE WAT BEDROG VOORSTAAN.
SWAKSTE opvolg werk wat ek al beleef het. Deur jul deurdagte swak rekening stelsel wat mense kan toelaat om sonder jou teenwoordigheig, sonder ID en kaart bedrog te pleeg met aankope op jou eie kaart. Op 20 April 2019 word daar deurdagte transaksies op my kaart gedoen, omrede dit Paasnaweek is, aanvaar ek personeel werk nie, 23 April 2019 bel ek Game rekening en my kaart word gekanselleer, ek worg ingelig ek moet SAPS toe gaan, avidavit skryf ek het nie die aankope gedoen nie, afskrif van my ID, Game kaart, moet gestuur word per email, ek doen dit die 24 April 2019, email die dokumente deur, op 25 April 2019 probeer ek die aand om 20:00 bel , ek kom by persoon uit wat my vertel die ***** afdeling het problelme, hul afdeling is toe, ek moet die volgende dag weer bel, ek probeer die volgende aand weer bel, hou tervergeefs aan vir 35 minute op my telkom foon, wat my 'n moerse bedrag kos, VERNIET!!!! Van dag kry ek my sms wat in my volgende paaiment wys, meer as verlede maand!!!!!!MAW daar is geen werk gemaak deur GAME om my kaart te vervang, die transaksies te reverse, nou moet ek , die onskuldige een, meer betaal oor BEDROG WAT GEPLEEG IS DEUR JUL SWAK KAARSTELSEL, SEKER OOK 'N INSIDE STORY, WANT WIE SAL MY KAART BESONDERHEDE TOEGANG KAN KRY. GAME DIT IS UITERS SWAK, MAAR JUL OPVOLG DIENS BESTAAN NIE, NOU IS MY KAART GEKANSELLEER,ek kan geen aankope doen nie, want ek sou volgens die dame wat die aand my saak hanteer het, soort van gewaarborg ek sal nuwe kaart kry wat met PIN WERK om te verhoed van sulke aankope!!!!! Daar is geen korrespondensie van jul nie, wat is jul raad??? moet ek ;n prokureur gaan sien en saak van bedrog gaan maak teen Game oor die bedrog wat gepleeg is met my kaart????
Thank you for taking my call.
As discussed, i will be escalating to RCS and provide you with urgent feedback.
If you need further assistance, please contact us on ***.
Kind Regards
Tamlyn Lockman
Thank you for taking my call.
As discussed, i will be escalating to RCS and provide you with urgent feedback.
If you need further assistance, please contact us on ***.
Kind Regards
Tamlyn Lockman
