mL
mario L

1 reviews | Active since Dec 2018

08 Mar 2019, 19:16

game middelburg mpumalanga mall

Game middelburg mall mpumalanga het swak diens hulle het n houding en dan as mens oor hulle klaa dan bel hulle jou maar kan gloo nie ondhou nie en as jy julle se wat als gedoen is dan kan hulle mooi ondhou maar nog steeds word jou klagte nie opgelos nie hulle voel net mooi niks nie want hulle dink en weet seker dat niks met hulle sal gebeur nie soo as ek kan aan raai koop nie by game nie hulle soek net jou geld maar kan nie eers diens gee nie game sal my nooit weer sien nie en is nog beesag met hulle gaan dit nie net so los nie ek is nog steets baie ongelukkig met hulle en hulle diens

0
Replies (1)
Game
Game's reply11 Mar 2019, 08:53
Official
Hi Mario,

Thank you for taking my call.

I do apologise for the service received at the store.

As discussed telephonically I will be escalating this to management who will contact you within the next 24 hours.

Kind regards,

Brad Adriaan

Game Online Support: Tel: ***Customer Service Contact Centre: Tel: 0861 GAME CARE (***73)Game Sure Extended Warranty Enquiries: Tel: ***/ *** www.game.co.za