CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

05 Aug 2018, 11:01

Game is goed vir mens

Weens omstandighede het my rekening by Game agterstallig geraak. Na baie maande het ek die rekening ten volle betaal en Game het die rekening oop gemaak dat ek dit weer kan gebruik. Baie dankie Game.

0
Replies (0)