1 reviews | Active since Aug 2015
Extended warrenty
Ek het n Defy dubbel oond te Game N1 Stad Goodwood gekoop vir R7999.00 twee en n half jaar gelede. Ek het n verlengde versekering van 2 jaar uit geneem wat beteken dat die oond vir 4 jaar verseker was .Die twee termostate van die oond pak toe op. Na 23 dae besluit die winkel bestuurder om my n Game Voucher te gee vir R7999.00 en se dat ek enige item kan koop vir R7999.00 by Game Ek koop toe weer n Defy dubbel oond soos wat ek gedad het, maar die oond kos toe R9500.00 Ek was toe verplig om R1505.00 by te betaal Game kon nie my oond in n redelike tyd herstel nie en ek voel dat hulle die oond toe moes vervang het want waarvoor het ek die verlengde assuransie by hulle uit geneem. Ek voel die \extended warranty"is n klug.Waarom het hulle dit nie aan my verduidelik toe ek die verlende assuransie uit geneem dat hulle slegs die bedrag wat ek vir die oond betaal het"
We acknowledge receipt of your complaint with reference *** and apologize for any inconvenience caused.
We confirm that management contacted you to explain the EW policy and met your half way in order to resolve this matter.
We assure you of our best service at all times.
Regards.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73
Best regards,