1 reviews | Active since Jan 2013
Excellent Service
Saterdag, 7 Maart is ons na die Somerset Mall tak vir selfoon kope. Ons het eers vir 'n rukkie by die toonbank gestaan en gewag tot iemand ons hellp, maar dit het nie gebeur nie. Later het 'n baie vriendelike en bekwame dame ons van hulp verleen met ons keuses.

hier het sy ons deur al die verskillende foon opsies en vir haar was dit wat die beste produk in ons prys was. geen as u die foon neem gee ons u hierdie opsie sales pitch nie. Ons het die winkel verlaat met die gevoel dat ons behoefte aan diens by verre vervul was deur Nazli Swart - groot dank aan jou Nazli, sowel as Akhona Mtseku en Candice Brinkhuis vir jul vriendelike diens

Ek wil egter weer vir Nazli uitsonder want die diens wat sy aan ons gelewer het was in haar etensuur op 'n Saterdagmiddag.

Dit is die voorbeeld van die klient eerste stel, Baie dankie Nazli.

Vriendelike groete

Lucrecia Plaatjies

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om u goeie ervaring met ons te deel.
Dit is voorwaar n voorreg om ons kliente te bedien na die beste van ons vermoe en ek sal beslis seker maak die genoemde personeel kry erkenning.
Ons dank u vir u ondersteuning en sien daarna uit om u weer in die winkel te ontvang.
Groete.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor

Tel: ***73