EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

27 Jan 2016, 10:53

ekstras op rekening

Ek lyk my trap net bad stellings af met game. As dit nie oor my trimmer gaan nie gaan dit oor al die ekstras op my rekening. Die protection plans ens. Ek het al soveel kere gebel, en selfs ingegaan game toe om al die onnodige ekstra gelde wat op die rekening gecharge word asb net af te haal, ek soek dit nie en het dit ook nie nodig nie. maar nee niks gebeur nie en elke maand moet ek net betaal. asb haal als af van die dag wat ek die rekening oopgemmak het en skryf als terug op my rekening. Ek is nou mopeg gesoebat en gesmeek en my eie tyd gemors om die gemors reg te maak. Hel moet mens altyd so sukkel en eers lelik raak en complaints skryf voordat julle gaan reageer, dis nou as julle iets hieromtrent gaan doen.

0
Replies (1)
Game
Game's reply27 Jan 2016, 11:04
Official
Hello Flica8505,

We acknowledge receipt of your complaint and apologize for any inconvenience caused.

We forwarded this matter to our Credit Provider, RCS, who will contact you directly to discuss this matter. You can also contact them on ***or ***.

Regards.

Customer Service Team
***
Tel: ***73