mm
martie.ras martie.ras

1 reviews | Active since Sept 2016

21 Dec 2020, 10:14

Ek sal hulle nooit by enige persoon aanbeveel nie en verseker sit ek my voete nie weer in n game nie. Ek sal ook niemand aanbeveel om n ding daar te koop nie. Hulle is nie net ***** nie lieg ook of weet die goed nie hoe werk n kalender en horlosie nie wat

Ek wag steeds vir terugvoering vanaf Game oor die misleidende advertensie en swak diens en behandeling van die publiek.

GAME sal in my oe ***** bly ek het n antwoord gehad dat ek binne 48 uur my sou ****ak shame n week later en nog niks.

0
Replies (0)