Dont respont to emails
Ekt 2jaar terug n item gekoop by Games Tillslip gehou vir item want dit het n 5jaar waarborg nou dat item stukkend is kan ek niks uitmaak op tillslip behalwe kwitansie nr en datum ekt verskeie emails gestuur niemand antwoord my terug nie as jy bel kan niemand jou help nie.
Helpful (0)
Replies (5)0
Replies (5)Game's replyOfficial
18 Oct 2017, 09:08We acknowledge receipt of your complaint with reference ***8 and apologise for any inconvenience caused.
Senior Management will contact you to discuss the way forward.
Regards.
Group Customer Service Advisor
Tel: ***73
Best regards,
Game's reply18 Oct 2017, 09:08
Official
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***8 and apologise for any inconvenience caused.
Senior Management will contact you to discuss the way forward.
Regards.
Group Customer Service Advisor
Tel: ***73
Best regards,
's updateReviewer Update
19 Oct 2017, 09:13Niemand het my ge****ak nie wag nogsteeds
's update19 Oct 2017, 09:13
Reviewer Update
Niemand het my ge****ak nie wag nogsteeds
's updateReviewer Update
20 Oct 2017, 10:44Ek is gister ges***el deur n bestuurder by Vaalmall hopelik kan iemand my terugs***el moes dit na Elisa toe deur email het probeer bel maar moes 10min aanhou niemand het geantw nie
's update20 Oct 2017, 10:44
Reviewer Update
Ek is gister ges***el deur n bestuurder by Vaalmall hopelik kan iemand my terugs***el moes dit na Elisa toe deur email het probeer bel maar moes 10min aanhou niemand het geantw nie
's updateReviewer Update
20 Oct 2017, 10:52Wel sukkel nogsteeds die s***elbord het sopas my 5 min laat aanhou en toe telefoon neer gesit in my hoor Elisa is nie in vandag toe ek vra om met n ander bestuurder te praat toe gebeur dit nou ja wys weereens Game Vaalmall voel niks vir hulle Customers nie
's update20 Oct 2017, 10:52
Reviewer Update
Wel sukkel nogsteeds die s***elbord het sopas my 5 min laat aanhou en toe telefoon neer gesit in my hoor Elisa is nie in vandag toe ek vra om met n ander bestuurder te praat toe gebeur dit nou ja wys weereens Game Vaalmall voel niks vir hulle Customers nie
's updateReviewer Update
27 Oct 2017, 07:15Elisa het my Maandag ge****ak gese sy gaan hoofkantoor vra om van my slip n reprint te maak haar al die details gegee.Gister haar geemail geen terugvoering gekry nie wag nogsteeds kom terug na 2wke terug se plasing geen kommunikasie.Hoe lank moet ek nog wag?
's update27 Oct 2017, 07:15
Reviewer Update
Elisa het my Maandag ge****ak gese sy gaan hoofkantoor vra om van my slip n reprint te maak haar al die details gegee.Gister haar geemail geen terugvoering gekry nie wag nogsteeds kom terug na 2wke terug se plasing geen kommunikasie.Hoe lank moet ek nog wag?
