1 reviews | Active since Jan 2015
Ek het die omo spesilae aanbieding by game ermelo gaan koop tot my verbasing is daar net 4 oor van die omo produk maar ek dood tevrede want ek wil 4 he so vat ek dit die bottels is vuil en taai so vat ek die 4 en betaal by die sigarte kasier met die hoop dat sy dit dalk sou afvee maar nee wat soek toe die klient service beampte maar ook nie te vinde nie volgende keer belowe ek gooi ek n vloer moer want julle nooit weer so wil he nie julle is onhigienies om vuil produkte op n rak te sit en dit ook net 4 van n produk te he wat op n speciale aanbieding is hulle is besig om omo te naam gat te maak
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.