1 reviews | Active since Feb 2012
Defy yskas/vrieskas kombinasie
Het n Defy vrieskas/yskas kombinasie so 3 jaar terug gekoop met verlengde waarborg van einde November 2014 gee produk probleme het Defy tegnikus seker 5 keer by huis gehad elke **** is dit iets anders wat fout is voel het R10000 betaal vir die produk en na drie jaar soveel probleme wat gaan gebeer as my waarborg verval einde November 2015 dan moet ek sit met die kostes elke **** om hom te herstel Het met Martin streeksbestuurder van Nelspruit gepraat op 8/5/2015 my hart en mond belowe sal my brief gee as produk weer probleme gee in die volgende jaar sal my geld aan my terug betaal word wag nog steeds vir brief maar hoekom kan my geld nie vir my terug gegee word nou nie of hoekom kan ek nie n ander yskas gaan kies van n ander supplier nie en dan het ek n klagte gele oor die back to school in Desember 2014 wat nog nie opgelos is nie is dit hoe game sy kliente behandel en asb laat iemand van hoofkantoor my s***el nie iemand van nelspruit nie sit met alle bewyse en fotos as ek nie n bevridigde antwoord of hulp kry nie gaan ek die hulp van die consumer protection act inroep kan ges***el word op my sel no na 18H30 het 3 sms boodskappe gelos vir Martin geen terugvoering uiters swak
Ons erken otnvangs van u klagte met verwysingsnommer *** en vra omverskoning vir u ongerief in hierdie aangeleentheid.
Senior winkelbestuur sal die aangeleentheid ondersoek en met jou in verbinding tree om die aangeleentheid te bespreek.
Groete.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73
Ons erken otnvangs van u klagte met verwysingsnommer *** en vra omverskoning vir u ongerief in hierdie aangeleentheid.
Senior winkelbestuur sal die aangeleentheid ondersoek en met jou in verbinding tree om die aangeleentheid te bespreek.
Groete.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73
