HH
HesireAA(C) Human

1 reviews | Active since Jun 2014

23 Sept 2017, 08:15

Bosch Skottelgoedwasser Terugvoer

Hiermee wil ek net vir Game se bestuur & Game Upington baie dankie sê vir die vinnige diens & oplossings met my probleem wat ek ondervind het onlangs met die Bosch Skottelwasser. Hulle het binne 24h als uitgesorteer!! Baie Dankie vir goeie kliente diens.

0
Replies (0)