1 reviews | Active since Nov 2017
Bestuurders se houding tenoor staff
Was gister in Game Langeberg mall en is supper teleurgesteld in die manier wat die frontline manager met haar staff praat was besig om te betaal toe die kassier n dame vra om haar net tehelp om ons inkopies tepak aangesien sy nie n pakker op daardie stadium gehaat het nie en die winkel was baie besig n dame het haar begin help die kassiere en die dame was baie vriendelik die volgende oomblik kom n dame met n ongelooflike *** aanvallerige houding op die dame af gestap en se sy moet die pakkies los en op die vloer kom die kasier kan self haar goed pak .Nou wil ek net vandag vir Game Langeberg mall se bestuur vra is dit normaal vir die bestuur om so met staff tepraat voor kliente ek persoonlik voel so iemand hoort nie in n bestuurs posisie nie en van wat ek ervaar het in daai 2min sal ek nooit ooit weer my voette daar sit nie ons ry gereeld van George af Mosselbaai toe om by Game inkoppies tedoen en het nog altyd goeie diens ontvang maar gister was net nie aanvaarbaar nie daai bestuurderres se houding stink en ek wonder hoe sy sou gevoel het as sy in die ander twee dames se skoene was maar ja sy lyk na die tipe wat daarvan hou om almal telaat verstaan sy is die baas . So aan Game Langeberg mall se bestuur wil ek net se nooit weer sien julle my nie en ek hoop regtig dat julle die dame sal aanspreek en dalk erns sit waar sy nie met staff werk of in die publiek se oog is nie ....
