1 reviews | Active since Feb 2017

29 Jul 2019, 11:49

Baie teleurgestelde ervaring by Game

Game Brits mall se diens se produkte en diens is pateties. Was nog nooit so teleurgesteld nie. Ek sal dit nooit vir iemand aanbeveel om by game enige wasmasjiene ens te koop nie. Dis slegte kwaliteit en nadat my hisence 13kg wasmasjien minder as 2 maande oud is , wag ons steeds vir iemand om hom te kom vervang of reg maak. Dis nou al 3 weke wat ek sonder n masjien moet wees. Patetiese diens. Van hul s***elbord tot by hul admin manager. Pateties. Ek het ook my slip verloor en william sou hom al 3 weke terug vir my ge epos het. Wag steeds. Die tegnikus was hul gereel het om uit te kom het een verskoning na die ander. Hy sou al laas week hier gewees het. Word net uit gestel heeltyd

0
Replies (0)