Bad Service
Ek het 2 maande gelede 'n Ketla SS 4 Burner gas braaier gekoop. Ons het gister aand die braaier reg geskuif toe breek die een wiel af en die hele braaier val. By ondersoek is gesien die wiele is elkeen net op een plek gespot weld. Ek het vanoggend Game Kimberley ges***el en met die bestuur gepraat oor die voorval. Bestuur het my meegedeel dat die braaier nie omgeruil kan word nie, hy moet na die fabriek gestuur word, reg gemaak word, en aan my terug gestuur word. Is dit die tipe diens wat mens by Game kry en is dit reg om nie die item om te ruil nie?
Good day,
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***1 and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to senior management for further investigation and assistance.
Regards
Game Customer Service
***73
/hb