WE
Wilma E

1 reviews | Active since Apr 2010

16 Jul 2015, 13:22

AANSOEK VIR 'N ****RAK

Ek het 'n katologus ontvang op 9 Julie 2015 wat Game 2 tablets adverteer vir R149 per maand. By die advertensie word daar ges? dis slegs vir persone met nuwe ****rakte. 'n Man het my gehelp en ges? hulle is uit voorraad uit, maar sal my laat weet sodra die voorraad daar is. Ek het die nodige vorms ingevul om aansoek te doen vir 'n ****rak. Dinsdag aand bel Mev. Manjaka my en deel my mee dat die aansoek afgekeur is en kan ek slegs aansoek doen vir 'n selfoon. Ek het haar gevra hoe is dit moontlik dat ek nie 'n tablet kan kry nie maar slegs 'n selfoon en kon sy my nie antwoord nie. Woensdag oggend s***el ek Game om met die manspersoon te gesels wat my die eerste keer gehelp het en deel hy my mee dat hulle nog nie aansoek gedoen het vir 'n ****rak nie omrede die tablets nog nie daar is nie. Vanoggend bel die betrokke Mev. Manjaka my weer om my mee te deel dat die aansoek onsuksesvol is omrede ek nie 'n selfoon ****rak by Vodacom het nie maar op die advertensie staan duidelik slegs nuwe ****rakte. Waarom kan die betreokke persoon my nie antwoord en se waarom nie. Ek het 'n ****rak by MTN en sal ek maar by hulle bly want hul diens is beter as die van Vodacom en Game

0
Replies (1)
Game
Game's reply16 Jul 2015, 15:35
Official
Hello wilmaellis,

We acknowledge receipt of your complaint with reference *** and would like to apologise for any inconvenience caused.

This matter was referred to the store management of Game Vaal Mall for further investigation.

Regards

Herman van der Berg
Customer Service Advisor
***73
***