SK
Susan K
1 reviews | Active since Nov 2019
12 Jun 2020, 08:08
WAARSKUWING: Gamagara Houthuise aka Houthuis Bouers aka Tonie Du Bruyn aka Antoinette Du Bruyn
WAARSKUWING! Tonie Du Bruyn en sy vrou Antoinette Du Bruyn van Houthuis Bouers (Pty) Ltd (waarvan hy vining die naam verander het na: Gamagara Houthuise nadat ons hom by die NHBRC verkla het onder Houthuis Bouers) van Kathu/Olifantshoek (hy is ook oneerlik oor sy werklike adres!) het my (70) en my man (75) van ons goue jare beroof. ****ak my hier op Hello Peter indien jy 'n verwysing soek wat jou dalk kan red van slapelose nagte en geen huis. Soek my dogter Cobie Honicke op op Facebook. Sy kan ook ge****ak word.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)