EV
Eunice V

1 reviews | Active since Dec 2020

13 Dec 2020, 18:24

Uitstekende diens Gamagara houthuise

Ek gee Gamagara houthuise n volle 5/5. Al die personeel is baie profesioneel en behulpsaam. Van Tonie Snr, Tonie jnr, Chris, Charlie en Lenny. Deur al die weer omstandighede het dit hulle nie afgesit om aan te gaan nie. Hulle is n span duisend. Ek sal hulle altyd aanbeveel. Tonie snr (die baas) en Chris (die verkoops verteenvoordiger) het gereeld gebel om te hoor of alles volgens plan verloop, en was baie hulpvaardig, tegemoedkoomend, en vriendelik. Hulle het volgens my plan gewerk, en selfs verbeteringe aangebring waar nodig. Baie dankie vir julle uitstekende diens vanaf begin tot einde. Julle is die beste! Enige iemand wat navrae het kan my gerus ****ak by ***. Baie dankie dat ek hierdie padjie saam julle kon stap, sal dit weer saam met julle doen! Groete, Eunice

0
Replies (0)