RK
Retha K

1 reviews | Active since Mar 2020

13 Oct 2020, 12:34

Gamagara Houthuise is Tops!

Ek gee Gamagara ‘n Top-5-ster gradering! Daar is nie een ster wat verlore kan gaan nie, want hulle is uiters professioneel! Dit is n voorreg om hul te kan aanbeveel! Ons werk die afgelope 8 maande (vanaf ons beplanningsfase tot tans dakhoogte) saam en nog nie een dag is ek spyt dat ons hulle gekies het nie! Ongeag watter weersomstandighede die werksomstandighede bemoeilik, werk hul span een stryk deur! Die ****rakteurs Tonie en Annette is deurentyd vriendelik en hulpvaardig en tegemoetkomend, elke vraag of versoek word oorweeg en voldoende aandag aan gegee. Dit is n voorreg om saam met hulle as betroubare houthuisbouers aan n droomhuis te werk! Ek het n lys van tevrede kliënte as verwyssingsraamwerk, ****ak my gerus!

0
Replies (0)