dS
demi S

1 reviews | Active since Jul 2018

19 Jul 2018, 09:51

The disgusting dissapearance of GALAXY&CO

Ek het my ring ingeneem op die 21ste Mei na Galaxy&Co, omdat die cluster van die diamant herhaaldelik aan my kledingstukke vas gehaak dit Ek het aanhoudend terug gegaan na die juwelierswinkel om te hoor of hulle dit al reg gemaak dit, net om die antwoord te kry dat hulle besig is. Ek het laasweek toe uiteindelik toe agter die kap van die byl gekom. Galaxy&Co is glo bannkrot en die tak waar ek my ring ingeneem het is toe. Daardie mense het ****rloos verdwyn met my duur ring. Wat staan my te doen en hoe kry ek weer my ring terug. Ek is verskriklik teleurgesteld in Galaxy &Co. Ek het telkemale die hoofkantoor ges***el, maar daar is net n automatiese boodskap wat se dat een van hulle agente sal terugkom en dan gaan die lyn dood. Ek is heeltemal moedeloos

0
Replies (0)