MJ
Madelein J

1 reviews | Active since Aug 2017

18 Jun 2021, 13:24

Bad service

Gadget solutions in bredell kempton park, Ek het n tv gekoop en na die 1ste keer wat ek hom aan gesit het, was hy gebreuk hulle het vir my gese ek moet my strokie hou as iets fout gaan ekt die tv terug gebring en hulle het getoets en die ding is fout tief maar nou het hulle stories omdat ek nie mee die boks het nie almal het my gewaarsku teen hulle hule is klomp *****s

0
Replies (0)