AB
Andre B
1 reviews | Active since Mar 2026
25 Mar 2026, 11:40
Goeie diens, goeie kwaliteit produkte, maar swak kommunikasie
Ek sal hierdie maatskappy aanbeveel. Ons enigste probleem is dat hul kommunikasie op die dag van aflewering 'n bietjie swak was. Ek sal steeds by hierdie maatskappy koop, maar probeer om julle kommunikasie te verbeter.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)