IW
Izel W

1 reviews | Active since Feb 2018

22 Feb 2018, 20:00

FurnWorld

Ek het al paar beddens en leer sitkamer stel by hulle gekoop. So breek die een bed se poot. Ek bel hulle en binne 3 dae het ek ñ nuwe poot. Nog nooit sulke verkope diens gekry nie!!! Julle is uitstekend en ek beveel julle vir enige iemand aan.

0
Replies (0)