wB
wilhemnina B
1 reviews | Active since May 2014
08 Feb 2015, 11:56
Gelde word nie oorbetaal nie.
EK het my Edu-loan lening op betaal einde Nov 2014. Ek het op my salaris strokie van einde Jan 2015 gesien hulle het Edu-loan afgetrek. Onmiddelik het ek vir Lebogang by Edu-loan n epos gestuur. Sy het my deur gesit na die finansies afdeeling waar ek met Fransis gepraat het op Vrydag 31 Januarie 2015, Fransis het gese hulle dit anter gekom het en gaan die geld terug betaal en dat die geld Maandag 2 Feb 2015 in my bank rek sal wees. Ek het weer Woensdag n epos gestuur om te hoor wat gaan gaan maar daar was geen reaksie. Vandag 8 Januarie 2015 en daar is nog nie n sent in my rek inbetaal nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Fundi's replyOfficial
09 Feb 2015, 10:17Hello Me W Bothma,
You will be contacted shortly in order to resolve your query.
We apologise for any inconvenience caused.
You will be contacted shortly in order to resolve your query.
We apologise for any inconvenience caused.
Fundi's reply09 Feb 2015, 10:17
Official
Hello Me W Bothma,