wB
wilhemnina B

1 reviews | Active since May 2014

10 Mar 2015, 16:14

Geen terug betaaling vind plaas

Ek het my rek opbetaal in Nov 2014. Die paaiement word nog elke maand van my salaris verhaal. Ek het DIE maand alles probeer maar GEEN ****ak no van edu loan werk nie ook nie die epos adres wat ek het nie en die geld wat hulle afgetrek het word ook nie terug betaal nie.

0
Replies (1)
Fundi
Fundi's reply10 Mar 2015, 16:34
Official
Hello Me W Bothma,

Kindly accept our apologies for any inconvenience caused. You will be contacted shortly in order to resolve your query