A
A.J.
1 reviews | Active since Jan 2025
28 Feb 2025, 14:36
Puik diens
Duisend dankies aan die personeel as geheel van FS Installations hier in Bloemfontein vir absolute puik diens tydens die installasie van 2 lugversorgers. Sal julle met groot vrymoedigheid aanbeveel by my familie en kennise. Gaan voort met jul puik diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)