1 reviews | Active since Nov 2011

06 Jun 2016, 17:08

Verkeerde inlingting v SARS deur gegee

<p>Na 7jaar vind ek met skok die geld wat betaal is elke jaar verniet was dat my tax inligting verkeerd is nooit opgedateer is deur Katrin Jooste nie. My van en huwelik status us nooit ungesit nie.</p> <p>Waarvoor get ek elke jaar die geld betaal. As dit is hoe jy as klient si benadeel is sal ek twee keer dink om besigheid deur te gee. Is nie betroubaar nie. </p>

0
Replies (0)