DB
David B

1 reviews | Active since Jan 2022

10 Jan 2022, 07:22

Frontier Klerksdorp #frontiergunsan****o

Bly maar verweg van die klomp ******s, het n vuurwapen 2 jaar terug gekoop by hulle net om uit te vind dat die wapen nie op die sap stelsel is nie, dit is nou 6 maande later en hulle antwoord is steeds hulle wag vir die sap om dit reg te stel. Swakste kliente diens wat jy in jou lewe sal ervaar. Maar hulle is mos happy hulle geld is in die bank verder voel hulle niks vir die klient nie. Beste is ek is nie die enigste klient wat met die drama sit nie. As jy mos bietjie iets in jou gehad het sou jy jou weerwapens wat jy inbring mos sekerlik nagaan en seker maak dit is wel op die sap stelsel en dat die serial nommers ooreen stem, nee nie die ******s nie nee hulle jaag net geld en los jou maar met die gesukkel en trek hulle skouers op en goei die bal vir die sap. SWAK, BLY WEG…… #frontiergunsan****o

0
Replies (0)