MB
Michelle B

1 reviews | Active since Apr 2014

23 Jul 2020, 11:11

No HYGIENE ETHICS

FRESH STOP N7 CITUSDAL

1st keer wat ek in 'n plek instap wat kos met kaal hande bedien. Nie net gaan ons deur 'n Pandemie nie, liewe HEMEL dis Basiese HYGIENE. Hoe weet die bestuur of ek of die persoon agter die toonbank nie nou net uit 'n toilet gestap het nie of nog erger iewers gekrap waar daar nie gekrap moet word nie. Die bestuurder is AROGANT en sien NIKS fout daarmee nie. Wou by my weet HOEKOM DRA EK NIE HANDSKOENE.... LIEWE hemel ek werk nie met jou kliënte se kos nie was my reaksie. Ek sal verseker nie weer daar stop nie en ek SAL hulle aangee by die Dept van Gesondheid en die fotos aanheg wat ek geneem het hoe daar met die kos gewerk word. Sies man.

0
Replies (1)
Freshstop
Freshstop's reply27 Jul 2020, 10:56
Official
Hi Michelle, 

Thank you for bringing this matter to our attention. Thank you for your review. Please head on to the FreshStop website where you can raise your concerns to us via email. 
https://freshstop.co.za/contact/ 

Kind Regards,
The FreshStop Customer Care Team

Best regards,