1 reviews | Active since Mar 2014
Caltex Vereeniging
Hi Ek was op 13/08/2018 om 07:30 by die CALTEX en ek moet se die mense wat daar werk is glat nie vrientlik nie.Ek het die pie's gekoop en dan 3 refresh energy drink gekoop ekt by die til gekom en soos ons by die til staan praat die een kasier met die ander een in hulle taan en toe ek gevra het vir n sakkie het sy glad nie eers my gehoor nie en toe ek uit loop toe se ek vir die kasier baie dankie wil my sakkie. Ek het daar buite gesit en toe bel ek die bestuurder van die CALTEX wat BELINDA is en toe my vriend met haar gepraat het het sy gese sy sal met die eiernaar praat en terug kom na ons toe en daar het niks gebeur nie. Ek CHRIS SMUTS het haar terug gebel op 14/08/2018 om 09:27am en ekt vir haar gese my friend het gebel en gese wat was die probleem en julle het my nie weer gebel nie en toe se ek vir haar ek gaan dit nou op die internet sit en hoof kantore toe vat en toe bly sy stil en toe vra ek haar hoor sy my toe se sy ja sy hoor my en toe ek baai se is al wat sy vir my se is baai. Sy sal nie eers kyk of sy my kan help nie maar ja nou weet ek ek hoef nie meer daar te koop of petrol in te gooi nie way sulke mense het ek nie tyd voor nie en ek sal al my mense se van daai CALTEX moet nie petrol daar ingooi nie want die mense kan nie met jou praat daar nie. As julle my wil ****ak julle moet weer my foon record as iemand my bel en as ek n email adres kry of n whatapp nr dan kan ek als aan stuur wat ek het dan kan hulle self hoor en sien wat die bestuuder vir my se.
Dankie Groete Chris Smuts
Thank you for bringing this matter to our attention.
We will be passing your comments on to the relevant parties and one of our representatives will be in contact with you.
Kind Regards,
The FreshStop Customer Care Team
Best regards,
Thank you for bringing this matter to our attention.
We will be passing your comments on to the relevant parties and one of our representatives will be in contact with you.
Kind Regards,
The FreshStop Customer Care Team
Best regards,
