BM
Bihanca M

1 reviews | Active since Jan 2017

06 Jan 2017, 14:01

Ongeskukde haarkapster

Hi Almal

Ek wil so bietjie vir julle vertel van die 'so called' Haar kapster en hoe sy haar kliente behandel:

Ek het haar genader om my hare vir my troue te doen, proef gaan doen by haar salon, tye bespreek, kostes ens.

Oorspronklik sou sy my hare doen en dan een van haar helpers die bruidsmeisies en ma en tanie se hare.

Nadat die bruidsmeisie gegaan het vir n proef en nie tevrede was met hoe haar hare uitgekom het nie het sy besluit dat sy eerder iemand anders wil gebruik (En hulle sou dit verniet doen vir haar)

Hier kry ek Voicenotes van die haarkapster om te kanseleer (4dae voor my troue) vertel sy my ek moet iemand anders kry en vloek en gaan so tekere soos nog iets.

En dit nadat ek haar verduidelik het waaroor alles gaan.

EK wat die bruid is betaal extra vir die onkoste om venue toe te kom en daar is steeds 3mense se hare wat gedoen moet word

Sy sê toe dat ek afhanklik is van haar en nie n klient nie, ek betaal haar vir dienste dit maak my mos n klient nie waar nie? En noem my n dogtertjie en allerhande name

Ek sal in my lewe NOOIT weer so behandel word deur iemand wat ek betaal nie, hoop dames lees die en dink twee keer voor hulle die vrou sou wou gebruik.

0
Replies (0)