KJvV
Kobus Janse van Vuuren
1 reviews | Active since Dec 2021
16 Sept 2026, 11:11
Uitstekende diens!!
Ek wil net baie dankie sê aan Martel vir die uitstekende diens wat sy vir ons gegee het met hierdie bitter baie groot besluit. Ons het nooit getwyfel nadat ons gesien het hoe ernstig sy is om ons te help met die proses. Geen meer "worry" waar geld vandaan gaan kom vir die res van die maand!! 5 ster diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FDC Group's replyOfficial
16 Sept 2026, 11:16Baie dankie vir die goeie terugvoer, so waardeer die tyd wat jy geneem het om die "review" te doen.
FDC Group's reply16 Sept 2026, 11:16
Official
Baie dankie vir die goeie terugvoer, so waardeer die tyd wat jy geneem het om die "review" te doen.
