GM
Giovanni M

1 reviews | Active since Nov 2016

25 Jul 2025, 12:06

NATAINIEL is Baie go...

NATAINIEL is Baie goeie werkers, goeie voorbeeld, aan wins vir jou maatskapy, (FDC), hy het uiters goeie mense verhouding, sy diens en opvolge op rekening is van uitsteekende as ook treug voering, ek grader hom op 100% vir sy puik diens, dankie vir goeie diens

0
Replies (1)
FDC Group
FDC Group's reply25 Jul 2025, 12:16
Official
Thank you for this wonderful feedback :)