TA
Tamlyne A

1 reviews | Active since Oct 2025

20 Oct 2025, 15:17

Na n baie lang gewag...

Na n baie lang gewag en twyfel het ek uiteindelik besluit om die stap te vat tot skuldvry..Na baie navrosing het ek besluit op FDC groep. Ek wil baie baie dankie sê vir Neil van FDC groeg. Neil was vanaf met die eerste boodskap en eerste oproep baie proffesioneel, bedagsaam, vriendelik, behulpsaam, baie geduldig en eerlik. Hy stel en laat jou gerus voel met elke stap van proses. Baie dankie Neil, dat ek my vertroue en alles in U hande kan los met n geruste hart, dankie ook vir al die terugvoering, al is dit oor naweke. Ek sien uit om die pad saam met jou en FDC groep te stap. Ek voel verlig. 5/5 vir die uitstekende profeesionele diens⭐

0
Replies (1)
FDC Group
FDC Group's reply20 Oct 2025, 15:18
Official
 Dankie vir hierdie wonderlike terugvoer