EM
Evette M

1 reviews | Active since Jun 2024

14 Oct 2025, 16:26

Ek was verskriklik senuweeagtig oor die hele proses

Ek was verskriklik senuweeagtig oor die hele proses. Maar FDC, spesifiek Neil, was regtig uitsonderlij. Hy het my baie gerus laat voel, en die hele proses Baie mooi verduidelik. Elke liewe vraag en concern beantwoord en ongelooflike profesioneel en vriendelik. Die nadiens is uitstekend en flinke diens en antwoord op my vrae. Baie dankie FDC, ek kan weer asemhaal.

0
Replies (1)
FDC Group
FDC Group's reply14 Oct 2025, 16:28
Official
 Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering